旧威尼斯人jdb电子| 首页

Oorsig

Visuel LightBox JS 'n gratis towenaar program wat jou help om maklik web foto gallerye voort te bring met 'n netjiese Lightbox-styl oorlegsel uitwerking, in 'n paar klikke sonder om een lyn kode te skryf.

Trek&Los jou foto's in die Visual LightBox venster, druk "Publiseer" en jou eie web gallery met pragtige LightBox 2 uitwerking sal oombliklik in jou ondersoeker oopmaak! Geen Java kodering, css, html kodering, geen beeld redigering, net 'n klik om jou gallery gereed te kry.

Click to see full size imageClick to see full size image
Visual LightBox for Windows   Visual LightBox for Mac


Visual LightBox Glanspunte

  • Skuif vertoning met automatiese begin opsie
  • Windows & Mac weergawe
  • Zoem uitwerking met oorlegsel venster
  • Verronde hoeke van oorlegsel venster
  • Pas groot beelde in ondersoeker venster
  • Baie mooi gallery temas
  • Beeld rotering en ho? gehalte beeld skaling met onveranderlikes
  • Automatiese duimnael beeld skepping
  • Onder-skrif byvoeging
  • Ingeboude FTP

Voorbeeld

LightBox 2 gallery toonstuk

Die volgende beeld voorstelling is voortgebring deur Visual LightBox. Klik op enige prentjie om die LightBox 2 gallery te open.


Die voorbeeld hierbo is 'n binne-bladsy se gebruiks voorstelling van die LightBox 2 demonstrasie program. Die gallery wat met Visual LightBox geskep is word binne-in die bladsy uitleg geplaas. U kan ook na die 'vol bladsy demonstrasie gallery' kyk. Hierdie voorbeeld neem die hele ondersoeker spasie op om die gallery ten toon te stel.

Laai Visual LightBox Af

Visual LightBox JS is gratis vir nie-komersi?le gebruik.

'n Klein fooi word benodig vir besigheids gebruik. Visual LightBox Besigheids Weergawe voorsien aan die aanvullende opsies om die Visual LightBox.com krediet nota te verwyder asook om jou eie logo oor foto's te plaas. Nadat u die betaling deur middel van beskermde form voltooi het, sal u oombliklik 'n epos ontvang met die lisensie sleutel wat Visual LightBox Gratis Weergawe in die Besigheids weergawe verander. U kan u mees verkose betaal metode kies: Kredit Kaart, Bank Oorplasing, Tjek, PayPal ens. Asook kan u die Besigheids Weergawe gratis bekom as u help met die vertaling daarvan na u eie taal, kontak ons gerus vir meer inligting: Mail.

 

Ondersteuning

Vir probleem voorskiet, funksie voorstelle en algemene hulp, Kontak Kli?nte Ondersteuning en maak seker dat u inligting verskaf omtrent u ondersoeker, opererende stelsel, Visual LightBox weergawe, en skakel of relevante kode:Mail

旧威尼斯人jdb电子